Barcode: 9781928446798Dimensions: 235 x 287 mmNumber of pages: 24Description: Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van hom wat Snork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Karel die kat kom met ’n bobaasplan vorendag – Snork moet die dorp se skoonheidskompetisie wen. Maar sal ’n vark dit kan doen?Format: Soft CoverCategory:AFRIKAANSE BOEKE, LEESBOEKE (SAGTEBAND).