PRET OP DIE PLAAS 3: KAREL DIE KOERANTKAT

Barcode:  9781928446774 Dimensions:  235 x 287 mm Number of pages:  24 Description:  Karel die kat hou nie daarvan om te sit en niksdoen nie. Hy wil altydweet wat orals op die plaas aangaan. Om die hele tyd vir almal alleste vertel, maak hom moeg. Hy moet aan ’n plan dink om die nuus by almal te kry! Format:  Soft Cover Category: , .