Barcode: 9780798179232Dimensions:Number of pages: 48Description: Met hierdie prettige boek kan kinders plakkerpret hê met 555 plakkers van diere van dwarsoor die wêreld. Van ’n uitstappie op die plaas tot ’n opwindende safari kan kinders verskeie dieretonele skep. Hou klein vingertjies só op die langpad besig! Format: Soft CoverCategory:AFRIKAANSE BOEKE, AKTIWITEITS BOEKE, NEW ARRIVALS!!!.