Barcode: 9781997447016Dimensions: 200 x 220 mmNumber of pages: 48Description: Buksie ontdek ’n wonderwêreld in stories, dis soos ’n regte droom! Kom ontmoet Bangjan die bang dinosourus en geniet stories saam met jou kleuter - net om slaaptyd bietjie uit te rek.
Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het.
Geniet die reis deur die land van oulike stories …Format: Soft CoverCategory:AFRIKAANSE BOEKE, LEESBOEKE (SAGTEBAND), NEW ARRIVALS!!!.