Barcode: 9781997447009Dimensions: 200 x 220 mmNumber of pages: 48Description: Klaas Vakie het verdwyn – die kindertjies slaap nie meer nie! Gaan soek hom saam met jou kleinding en ontdek dat drome soms werklik waar word … so, hou aan met droom!
Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer
julle lus het. Geniet die reis deur die land van oulike stories …Format: Soft CoverCategory:AFRIKAANSE BOEKE, LEESBOEKE (SAGTEBAND), NEW ARRIVALS!!!.