OULIKE STORIES VIR PEUTERS EN KLEUTERS (DEEL 2)

Barcode:  9781928446620 Dimensions:  200 x 220 mm Number of pages:  48 Description:  Beleef die avonture van ’n lekkerbek-wolfie en stout kuikentjies. Ry saam met jou kleinding op ’n bus met duisend pote en lag saam oor ’n groot verrassing na ’n uitstappie mark toe. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis deur die land van oulike stories … Format:  Soft Cover Category: , .