OOM ALFIE, JY LIEG MOS NOU!

Barcode:  9781997447061 Dimensions:  190 x 190 mm Number of pages:  32 Description:  Wat gaan vandag met Oom Alfie aan? Hy wil net lawwe liegstories vertel! “Sebras het koeëlronde kolle!” sê hy. Maar almal weet tog dit is nie waar nie! Sebras het nie kolle nie … of hoe? Kan jy vir Natie help met die waarheid? ’n Saamdoenboekie vol pret en raaisels! Format:  Hard Cover Category: , , .