Barcode: 9781997447047Dimensions: 245 x 190 mmNumber of pages: 32Description: Dis groot opwinding in die dieretuin: Die dierebabas is daar!
Dis lente en in die dieretuin wemel dit van al die kleingoed! Soos dit nou maar gaan met kleintjies, verdwyn die verkleurmannetjies se dogtertjie en Ignasius Peperment Krimpvarkie moet haar gaan soek. Maar so maklik is dit nou ook nie, want sy kan verkleur om net
soos haar omgewing te lyk...Format: Soft CoverCategory:AFRIKAANSE BOEKE, LEESBOEKE (SAGTEBAND), NEW ARRIVALS!!!.