KARNALLIES

Barcode:  9781869194833 Dimensions:  150 x 150 x 16mm Number of pages:  24 Description:  Karnallies is baie stout. En vreeslik ongeskik. Maar as dit saakmaak, help hulle mekaar! Is daar nie 'n karnallie in elke kind nie? Antje Damm is in 1965 in Wiesbaden, Duitsland, gebore en het in Darmstadt argitektuur gestudeer. Sy woon met haar man en vier dogters naby Giessen. In al haar boeke merk 'n mens haar besondere begrip van kinders op. Die storie is perfek vir selflees en voorlees Format:  Board Book Category: , .