Barcode: 9781997447054Dimensions: 190 x 190 mmNumber of pages: 32Description: Meneer Leeu het dringend hulp nodig:
Hy het lanklaas sy tande geborsel. En alleen kan hy dit nie regkry nie!
Kan jy hom help?
Natie Peperment Krimpvarkie wys vir jou wat om te doen.
Só is dit pret om te leer hoe om tande te borsel!
’n Saamdoenboekie met kielie, gorrel en tande borselFormat: Hard CoverCategory:AFRIKAANSE BOEKE, LEESBOEKE (HARDEBAND), NEW ARRIVALS!!!.