EMOSIES: ‘N ANGSTIGE KATJIE

R32.00

Barcode:  9781997447115 Dimensions:  200 x 200 mm Number of pages:  24 Description:  Katjie moet gaan vir ’n doktersondersoek, maar hy voel onseker. In die wagkamer klop sy hartjie al hoe vinniger. Maar die vriendelike dokter help mooi en laat al die bang en benoude gevoelens weggaan Format:  Soft Cover Category: , , .