Barcode: 9781928446347Dimensions: 150 x 210 mmNumber of pages: 32Description: Sara droom van die buitenste ruim en om marsmannetjies te ontmoet. Selfs al spot almal haar daaroor, gaan Sara nie ophou droom nie. Sy seil tot in ’n groentetuin waar die kwaai tuinier haar met sy graaf optel. Dan vlieg sy deur die lug totdat … Format: Soft CoverCategory:AFRIKAANSE BOEKE, LEESBOEKE (SAGTEBAND).