EERSTE LEESBOEKE: DIE HOND EN DIE JAKKALS (Graad R)

Barcode:  9781920660260 Dimensions:  150 x 210 mm Number of pages:  32 Description:  Dit is dag en Hond is wakker. Hond wil met Jakkals speel, maar Jakkals is aan die slaap. Sal Jakkals opstaan om te speel? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard Format:  Soft Cover Category: , .