EERSTE LEESBOEKE: DIE DAG VAN DIE TROLLIES (GRAAD 3)

Barcode:  9781928446699 Dimensions:  150 x 210 mm Number of pages:  32 Description:  Die supermarkte het nuwe slimtrollies om mense met hulle inkopies te help. Maar hierdie trollies is regtig ongeskik! Wanneer Tim die stellings verander, raak die trollies buite beheer. Kan hulle gekeer word? Format:  Soft Cover Category: , .