DAGBOEK VAN ‘N DORK 6

Barcode:  9780798182614 Dimensions:  200 x 130 x 26 mm Number of pages:  352 Description:  Dagboek van 'n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het! Volg Nikki se gekke lewe deur skreeusnaakse krabbels en dagboekinskrywings. Brandon is naby daaraan om vir Nikki op 'n afspraak te vra! Maar hy begin vreemd optree en sy is bekommerd dat hy nie regtig van haar hou nie. En die ergste is dat die meisies die seuns moet vra vir die skooldans! Format:  Soft Cover Category: , , .