Barcode: 9780798180788Dimensions: 200 x 130 x 26 mmNumber of pages: 368Description: Stories oor 'n niesoelegante ysprinses doen Brandon vrywilligerwerk by ’n diereskuiling en dit verbaas Nikki nie. Hy’s so oulik – natuurlik sal hy die arme honde wil help. Maar dan hoor sy hulle wil die skuiling toemaak. Binnekort gaan al die diere dakloos wees! Wanneer haar skool ’n skaatskompetisie hou om geld vir liefdadigheid in te samel, besluit Nikki sy en Chloe en Zoey moet die skuiling help. Kan sy betyds van ’n dorkopys na ’n prinsesopys verander om die kompetisie te wen en die diere te red? Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee!Format: Soft CoverCategory:AFRIKAANSE BOEKE, LEESBOEKE (SAGTEBAND), NEW ARRIVALS!!!.