BRONTE SE BRUL

Barcode:  9781928446842 Dimensions:  245 x 200 mm Number of pages:  32 Description:  Dinosourusse kompeteer gereeld om te hoor wie die hardste kan brul. Brontie die brontosourus wil eerder sing as om te brul. Al kan hy nie goed sien nie en al maak harde geluide hom skrik, kan hy baie fyn luister. Daarom weet hy sy maats is ook bang dat hulle nie goed genoeg is nie, al brul hulle hóé hard. Dan doen Brontie ’n dapper ding: Hy sing in plaas daarvan om te brul – en dit werk! Format:  Soft Cover Category: , , .