ARLO: JUFFROU PUTIA EN DIE VERBODE KISSIE

Barcode:  9781928446507 Dimensions:  129 x 198 mm Number of pages:  160 Description:  “Kom, kom, kinders van 5P, Jul aandag moet jul vir my gee. Die deur is oop, kom in, ‘n Nuwe avontuur gaan nou begin.” 4X (nou 5P) is terug met ’n nuwe onderwyser: Juffrou Putia. Al is sy nie soos mevrou Org nie, is haar vreemde visioene en misterieuse kissie beslis nie normaal nie. Arlo is oortuig alles is nie pluis nie. Boonop word 5P gekies om aan ‘Toneelstuk in ’n Dag’ deel te neem. Gaan Arlo en sy maats uiteindelik kan uitvind presies wat in daardie kissie is ... Format:  Soft Cover Category: , .