Barcode: 9781928446934Dimensions: 200 x 200 mmNumber of pages: 16Description: Vandag is Albertus se verjaarsdag, maar hy wil nie groot word nie! Hy besluit om weg te kruip sodat niemand hom kan gelukwens nie. Maar sonder ’n verjaarsdag ... sonder ’n koek ... sonder geskenke ... Hy begin nou wonder ... Miskien is dit tog nie só sleg om groot te word nie!Format: Soft CoverCategory:AFRIKAANSE BOEKE, LEESBOEKE (SAGTEBAND), NEW ARRIVALS!!!.