ALBERTUS DIE JAKKALSIE: … OP DIE PLAAS

Barcode:  9781928446941 Dimensions:  200 x 200 mm Number of pages:  16 Description:  Vandag neem oupa Takbok vir Albertus en sy maatjies op ’n uitstappie! Hulle sien al die hele week na hierdie dag uit, maar hoe hard hulle ook al probeer om uit te vind waarheen hulle gaan, oupa Takbok hou dit ’n groot verrassing Format:  Soft Cover Category: , , .