ALBERTUS DIE JAKKALSIE: … OM ‘N OUBOET TE WEES

Barcode:  9781928446910 Dimensions:  200 x 200 mm Number of pages:  16 Description:  Vandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak. Gelukkig is Pappa daar om die gemoedere te sus. Regtigwaar, dit is nie maklik om ’n ouboet te wees nie Format:  Soft Cover Category: , , .