ALBERTUS DIE JAKKALSIE: … GAAN SKOOL TOE

Barcode:  9781928446972 Dimensions:  200 x 200 mm Number of pages:  16 Description:  Dis Hanno se eerste skooldag, en hy is ’n bietjie bang … Gelukkig is Albertus daar om hom gerus te stel en vir hom te vertel van al die lekker goed wat hy gaan leer. Hy gaan baie pret saam met sy nuwe maats hê! Format:  Soft Cover Category: , , .