Barcode: 9781928446965Dimensions: 200 x 200 mmNumber of pages: 16Description: Dis uiteindelik tyd om te vertrek! Die kar is gepak en die woonwa aangehaak. Die vakansie begin - die jakkalse is op pad see toe! Maar Albertus is ’n bietjie bekommerd ... Hoe kan ’n mens pret hê as jy ver van jou vriende af is?Format: Soft CoverCategory:AFRIKAANSE BOEKE, LEESBOEKE (SAGTEBAND), NEW ARRIVALS!!!.